Gou­kou-plaas­wag ver­leen by­stand wat tot ar­res­ta­sie lei

Suid-Kaap FORUM - - News -

ALBERTINIA A­friForum se Gou­kou­plaas­wag het Sa­ter­dag 1 Sep­tem­ber by­stand ver­leen na­dat ’n plaas­wer­ker ’n ver­dag­te per­soon op een van die le­de se grond na­by die dorp ge­waar en die plaas­ei­e­naar in ken­nis ge­stel het.

Die po­li­sie en an­der le­de van die plaas­wag is ont­bied. By na­de­re on­der­soek is ’n lang slag­mes in die ver­dag­te per­soon se be­sit ge­vind. Die po­li­sie het die per­soon in heg­te­nis ge­neem. “Dit is on­dui­de­lik wat die per­soon se mo­tief op die per­seel was. Die plaas­wer­ker en plaas­wag se flink, pro­ak­tie­we op­tre­de het eg­ter ver­hoed dat po­ten­si­ë­le ska­de aan­ge­rig is. ’n Saak van be­tre­ding is ge­o­pen en die per­soon is ’n boe­te van R1 000 op­ge­lê,” sê Jo­handré van Zyl, A­friForum se streek­hoof vir ge­meen­skaps­vei­lig­heid in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap. E­ni­ge per­soon wat by die or­ga­ni­sa­sie se vei­lig­heid­struk­tu­re be­trok­ke wil raak, kan die woord ‘Vei­lig’ na 45353 SMS (R1).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.