HOFSAKE IN KORT

Suid-Kaap FORUM - - News - - C­li­ve P­re­to­ri­us, kor­re­spon­dent

Po­ging tot ver­krag­ting

’n 39-ja­ri­ge man van Slang­ri­vier het Vry­dag 7 Sep­tem­ber in Heidelberg-land­dros­hof op aan­klag van po­ging tot ver­krag­ting ver­skyn. Die aan­klag spruit uit ’n voor­val waar­ty­dens hy ’n 21-ja­ri­ge jong­vrou van die Slang­ri­vier­dis­trik glo op ’n vo­ri­ge ge­leent­heid wou ver­krag het. Hy is on­mid­del­lik in heg­te­nis ge­neem, maar is na sy vlug­ti­ge ver­sky­ning op waar­sku­wing vry­ge­laat. Die on­der­soek duur voort tot sy vol­gen­de ver­sky­ning op 8 Ok­to­ber.

Dief­stal

Ju­li­an Me­keur het Maan­dag 10 Sep­tem­ber vlug­tig in Ri­vers­dal-land­dros­hof ver­skyn. Sy saak is tot 8 Ok­to­ber uit­ge­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.