Nog ’n on­ge­luk op K­wa­no­kut­hu­la-pad

Suid-Kaap FORUM - - News -

’n Mo­tor het Maan­dag­og­gend, 10 Sep­tem­ber, van die pad ge­loop op die Ver­maak­lik­heid­pad na­by die wa­ter­wer­ke-af­rit te K­wa­no­kut­hu­la. Vol­gens lt.kol. De­li­cia I­saacs, Ri­vers­dal-sta­sie­be­vel­voer­der, is nie­mand dood nie en het selgs een per­soon kop­be­se­rings op­ge­doen. ’n Saak van roe­ke­loos en na­la­ti­ge be­stuur is ge­o­pen en word on­der­soek.

Fo­to: Ver­skaf

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.