VIR DIE REKORD

Suid-Kaap FORUM - - News -

Suid-Kaap Forum het in die uit­ga­we van 6 Sep-tem­ber die vol­gen­de Goue Ou­es se ver­jaars­dae ver­keer­de­lik as in Ok­to­ber ver­meld. Hul­le het wel in Sep­tem­ber ver­jaar en ons stel dit graag reg: Albertinia Ver­sor­gings­diens­te: Mu­riel Nau­de (02-09-1940); Jan Lan­ge, Ri­vers­dal: Ja­mes Gos­ling (14-091957); Ou Meu­le, Ri­vers­dal: Ro­na Nel (0309-1930), Til­lie Kot­ze (23-09-1939) en Re­tha W­hit­field (27-09-1935); Soe­te­rus, Melk­hout­fon­tein: Andrew Men­toor (20-09-1946).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.