Po­li­sie waar­sku on­wet­ti­ge ko­pers

Suid-Kaap FORUM - - News - - C­li­ve P­re­to­ri­us, kor­re­spon­dent

Hei­del­berg-po­li­sie rig ’n erns­ti­ge waar­sku­wing aan al­le ko­pers of voor­ne­men­de ko­pers van ge­steel­de goe­de­re dat streng teen hul­le op­ge­tree gaan word as hul­le in be­sit van ge­steel­de goe­de­re ge­vang word. Vol­gens Wind­vo­gel word ge­reeld by hui­se in die dorp, as­ook Wit­sand in­ge­breek en word die goe­de­re plaas­lik deur in­wo­ners ge­koop. “Men­se wat ge­steel­de goe­de­re aan­koop skep ’n mark vir die mis­da­di­gers om van hul buit ont­slae te raak.” Wind­vo­gel noem dat baie jong kin­ders by die huis-in­bra­ke be­trok­ke is en moet ou­ers op die uit­kyk wees as hul kin­ders met vreem­de goe­de­re en geld by hul hui­se aan­kom. Hy doen ’n drin­gen­de be­roep op al­le in­wo­ners om nie te hui­wer om ver­dag­te per­so­ne of goe­de­re by die po­li­sie so spoe­dig moont­lik aan te meld by 082 522 1245 of 028 735 1910.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.