SO SÊ DIE REGTER

Suid-Kaap FORUM - - News -

Huis­braak en dief­stal

F­red­die Pie­ters (46) van Hei­del­berg is Maan­dag 10 Sep­tem­ber in die plaas­li­ke hof tot drie jaar ge­van­ge­nis­straf vir huis­braak en dief­stal ge­von­nis. - C­li­ve P­re­to­ri­us, kor­re­spon­dent

Ge­sins­ge­weld

Col­lin Kou­ter (37) van Hei­del­berg is Dins­dag 11 Sep­tem­ber tot drie jaar ge­van­ge­nis­straf op aan­klag van ge­sins­ge­weld, ge­von­nis.- C­li­ve P­re­to­ri­us, kor­re­spon­dent

Uit­ge­stel

Die Chris Harm­se saak is tot Don­der­dag 6 De­sem­ber uit­ge­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.