VIR DIE REKORD

Suid-Kaap FORUM - - News -

In die be­rig ‘Nog ’n on­ge­luk op K­wa­no­kut­hu­la-pad’ in Suid-Kaap Forum van 13 Sep­tem­ber is be­rig dat ‘...‘n Mo­tor Maan­dag­og­gend 10 Sep­tem­ber van die pad ge­loop het...’. Vol­gens E­le­ne Lam­precht het die groen Volks­wa­gen C­hi­co nie van die pad af ge­loop nie, maar ’n skool­bus het dit van die pad af ge­stamp en het dit in die sloot be­land. Ons stel dit graag reg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.