Drie mans vas vir be­sit van dwelms

Suid-Kaap FORUM - - News -

RI­VERS­DAL Drie mans is ge­ar­res­teer vir be­sit van dwelms ter­wyl plaas­li­ke po­li­sie­le­de op Woens­dag 19 Sep­tem­ber met mis­daad­voor­ko­ming be­sig was. A­bie Lie­ben­berg, Ke­vin Chris­ti­ans en Et­tie­ne Jo­seph is in be­sit van 398 Man­drax­ta­blet­te be­trap. Vol­gens lt. kol. De­li­cia I­saacs, plaas­li­ke sta­sie­be­vel­voer­der, is die waar­de van die dwelms R32 000. Hul­le het ook op ’n voer­tuig be­slag ge­lê. Die drie ver­dag­tes het Don­der­dag 20 Sep­tem­ber in die plaas­li­ke hof vir ver­meen­de dwelm­han­del ver­skyn. Borg­tog is ge­wei­er. Hul­le sal weer Woens­dag 3 Ok­to­ber in die hof ver­skyn.

So lyk 398 Man­drax-ta­blet­te ter waar­de van R32 000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.