HESSEQUA SKUT

Suid-Kaap FORUM - - Forum -

HEIDELBERG ’n Bruin hings is ge­skut op 2 Ok­to­ber 2018 in Fou­rie­straat, Heidelberg ge­skut. In­dien die ei­e­naar nie ge­ï­den­ti­fi­seer kan word nie, is Hessequa-mu­ni­si­pa­li­teit van voor­ne­mens om ’n aan­soek by die land­dros­hof in te dien vir ’n be­vel dat die kalf, soos ge­skut, uit­win­baar ver­klaar en in ’n o­pen­ba­re vei­ling ver­koop word bin­ne se­we (7) dae na da­tum van pu­bli­ka­sie. Vir e­ni­ge na­vrae kon­tak 028 713 8000/7817. Drie swart hond­jies en ’n wit hond is on­langs ge­skut en die ei­e­naars word ge­vra om hul­le by die skut te gaan af­haal, of be­lang­stel­len­des kan 028 713 8000/7817 ska­kel vir meer in­lig­ting.

Die swart hond­jie is een van drie wat op die Gar­cia bos­bou­pad ge­skut is.

Die hond is in Tol­boslaan, Melk­hout­fon­tein ge­skut.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.