S­keids­reg­ters word ver­eer

Suid-Kaap FORUM - - Front Page -

Drie s­keids­reg­ters van dié streek is on­langs ver­eer. Uit­voe­ren­de bur­ge­mees­ter Grant Ridd­les het on­langs as gas­spre­ker by die SWD­skeids­reg­ters­prys­uit­de­ling op Mos­sel­baai op­ge­tree. Hy het ge­sê dat dit ’n be­son­der­se pres­ta­sie vir SWD-rug­by, so­wel as Hes­se­qua­mu­ni­si­pa­li­teit is. Fran­cois Da­vids is as bes­te eer­ste­li­ga skeids­reg­ter van die jaar aan­ge­wys. Die bes­te twee­de­li­ga skeids­reg­ter van die jaar is C­harl Ja­cobs en Ja­co Sny­man is as mees be­lo­wen­de skeids­reg­ter van die jaar aan­ge­wys.

Van links is Fran­cois Da­vids, C­harl Ja­cobs en Ja­co Sny­man.

Fran­cois Da­vids en Grant Ridd­les.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.