3 WÊRELDTITELS vir Stilbaai

Suid-Kaap FORUM - - Front Page - - El­za T­hi­art-Bo­tes, kor­re­spon­dent • Op­volg­be­rig in vol­gen­de week se uit­ga­we.

Die In­ver­ro­che krag­boot­span het drie wê­reld­kam­pi­oen­skap ti­tel sin die Pro S­tock­klas ty­dens die Wê­reld krag­boot kam­pi­oen­skap in Frank­ryk in­ge­palm. Raynor Bec­ker van Stilbaai en Hugo Eras­mus van Ri­vers­dal het aan die kam­pi­oen­skap wat van­af 30 Sep­tem­ber tot 8 Ok­to­ber by F­re­jus aan­ge­bied is, deel­ge­neem en is as die ‘Surf’-, Long­haul’- en ‘Ci­r­cuit ’kam­pi­oe­ne dié klas aan­ge­wys, ter­wyl hul­le ook die al­ge­he­le wen­ners was. Hul­le het boon­op die lang­af­stand­ren al­ge­heel ge­wen na­dat hul­le vier mi­nu­te ná die ge­mo­di­fi­seer­de klas weg­ge­trek het en was ’n ron­de vin­ni­ger as al die an­der span­ne in hul klas. Dit is voor­waar ’n uit­ste­ken­de pres­ta­sie vir dié span wat ook die Suid-A­fri­kaan­se kam­pi­oe­ne in die Pro S­tock-klas is. Die span het hul bor­ge, fa­mi­lie en on­der­steu­ners be­dank, waar­son­der dié pres­ta­sie nie moont­lik sou wees nie.

Raynor Bec­ker (regs) en sy me­de­ja­er, Hugo Eras­mus (links) is die wê­reld­kam­pi­oe­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.