Be­stuur­der in ka­juit vas­ge­pen

Suid-Kaap FORUM - - News -

’n Vrag­mo­tor­be­stuur­der het Maan­dag 8 Ok­to­ber op een van die ag­ter­paaie in Al­ber­ti­nia se rig­ting, be­heer oor sy vrag­mo­tor ver­loor. Dit het om­ge­slaan en die be­stuur­der is in die ka­juit vas­ge­keer. Nood­diens­wer­kers het lank ge­suk­kel om hom te be­vry waar­na hy na Ri­vers­dal hos­pi­taal ge­neem is. Sy toe­stand was teen druk­tyd on­be­kend.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.