HESSEQUA SKUT

Suid-Kaap FORUM - - News -

Drie swart hon­de en een bruin hond is Sa­ter­dag 6 Ok­to­ber ge­skut. Die ei­e­naars word ge­vra om hul­le by die skut te gaan af­haal, of be­lang­stel­len­des wat hul­le wil aan­neem kan 028 713 8000/7817 ska­kel vir meer in­lig­ting.

Hier­die drie hon­de is Sa­ter­dag 6 Ok­to­ber op die hoek van Ge­ra­ni­um- en Gar­za­ni­a­stra­te ge­skut.

Hier­die reun is Sa­ter­dag 6 Ok­to­ber in Vers­feld­straat ge­skut.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.