Is dit jou ei­en­dom?

Suid-Kaap FORUM - - News -

By­gaan­de fo­to’s is van ge­von­de ei­en­dom wat by die plaas­li­ke po­li­sie­sta­sie is. In­dien e­ni­ge van die i­tems aan jou be­hoort en jy dit as jou ei­en­dom kan i­den­ti­fi­seer, kan jy ao. Frans Joos­te by 028 722 8200 ska­kel of Heidelberg-po­li­sie ty­dens kan­toor­u­re be­soek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.