Po­li­sie loop die ek­stra myl

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

HESSEQUA Sers. JM S­pan­gen­berg en konst. Chris­ti­aan Z­wie­ge­laar is on­langs ty­dens die Suid-A­fri­kaan­se po­li­sie­diens se er­ken­nings­aand vir hul har­de werk ver­eer.

S­pan­gen­berg is uit 151 sta­sies in die Wes-Kaap ge­ï­den­ti­fi­seer. Hy kry ’n der­de plek vir Vis­pol-werk­ne­mer van die jaar. Z­wie­ge­laar is ’n kon­sta­bel van S­til­baai­po­li­sie­sta­sie. Hy ont­vang ’n twee­de plek vir ‘Ca­tch of the Y­e­ar’. Bei­de po­li­sie­man­ne het deur die loop van jaar ver­skeie ge­har­de dwelm­han­de­laars vas­ge­trek. S­pan­gen­berg het ge­sê: “Baie vrye tyd waar­voor ons nie be­ta­ling ont­vang of la­ter tyd af kry nie, word ge­bruik om hier­die soort ar­res­ta­sies te kan maak.”

Chris­ti­aan Z­wie­ge­laar en JM S­pan­gen­berg is net­jies uit­ge­vat ty­dens die funk­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.