Pyl­stert laat ka­trol sing

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

GAR­DEN ROU­TE Die E­dent­wee­kamp­span het op Sa­ter­dag 20 Ok­to­ber aan die Oos­te­li­ke Pro­vin­sie in­ter­pro­vin­si­a­le by­een­koms in Port E­li­za­beth deel­ge­neem.

De­ni­se de Jongh is as die se­ni­or victrix lu­do­rem aan­ge­wys, ter­wyl Mat­thew van Col­ler se tyd 01.45:6 ’n nu­we SA-re­kord vir die o.15 seuns is. Die span het met agt me­dal­jes te­rug­ge­keer; vier goud, drie sil­wer en een brons. Nog ’n paar at­le­te het on­der die top vyf in hul­le ou­der­doms­groe­pe ge­ëin­dig. Die an­der pro­vin­sies wat deel­ge­neem het was G­rens, OP, G­rie­kwas en Vry­staat. In ’n paar ou­der­doms­groe­pe was daar af­stand-aan­pas­sings: Die hard­loop vir seuns o.15, o.17, o.19 en se­ni­or mans se af­stan­de het al­mal na 1 600 m ver­an­der. Die span­kom­pe­ti­sie is deur OP ge­wen met E­den in die twee­de plek, ge­volg deur G­rens en dan Vry­staat. Die hard­loop­kom­po­nent is op die We­st­bour­ne O­val af­ge­han­del, ter­wyl die swem in die Ne­w­ton Park-swem­bad ge­skied het.

Die E­den-span

An­li­ze Ver­meu­len en De­ni­se de Jongh (E­den at­le­te)

Ni­na de Jongh

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.