Ta­maai pyl­stert aan die hoek

Suid-Kaap FORUM - - Sport - - El­za T­hi­art-Bo­tes, kor­re­spon­dent

STILBAAI Hen­ry Ter­blan­che van Ge­or­ge, lid van Stilbaai-hen­gel­klub het Sa­ter­dag 3 No­vem­ber ty­dens die E­den-kus­hen­gel li­ga­by­een­koms wat op Stilbaai plaas­ge­vind het, ’n reu­se swart pyl­stert van 149,5 cm en 111,88 kg uit­ge­trek.

Hy het vir twee ure en 40 mi­nu­te ge­spook om dié vis te land wat, na­dat dit ge­meet is, weer vei­lig en on­ge­skon­de vry­ge­laat is. Die voor­sit­ter van die klub, Ral­du Pot­gie­ter, het ’n week ge­le­de selfs nóg ’n gro­ter pyl­stert hier uit­ge­trek wat so 184 kg ge­weeg het met ’n vlerk­span van 1,78m. Dié me­neer het hom drie ure 15 mi­nu­te lank be­sig ge­hou. Dit is ook weer vei­lig vry­ge­laat.

Hen­ry Ter­blan­che by sy vangs. Die pyl­stert is weer on­ge­skon­de vry­ge­laat. Fo­to ver­skaf

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.