Do­wn To­wn kry tro­fee

Suid-Kaap FORUM - - Sport - - Hein­rich For­tuin, kor­re­spon­dent

AL­BER­TI­NIA Do­wn To­wn is van­jaar se wen­ners by die jaar­lik­se VGK-sport­dag, wat Sa­ter­dag 27 Ok­to­ber op die sport­ter­rein plaas­ge­vind het.

Do­wn To­wn het in die eind­ron­de teen Mos­trich krag­te ge­meet. Dan Ma­thee (oom Dan, soos al­mal hom ken) het al­mal vir hul­le by­drae be­dank, waar­on­der F­red Ca­rel­se, Ge­or­ge van Nie­kerk vir die tro­fee wat hy ge­skenk het, span­ne wat deel­ge­neem het, as­ook die bor­ge van die dag. Ma­thee het die tro­fee van­af 2002 tot 2018 aan die wen­ners oor­han­dig. Hy het aan Suid-Kaap Forum ge­sê dat hy die tuig nou gaan neer­lê en spreek die ver­troue uit dat ie­mand die lei­ding sal neem so­dat die sport­dag kan voort­gaan. Die kerk en die span wens al­mal ’n ge­se­ën­de Kers­sei­soen toe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.