Dwars

The Poultry Bulletin - - NEWS -

9 Deurtjies voor sol­der en kelder se in­gang (5)

10 Bel­hoen­der (9)

11 Klap-klap vlieg son­der om eint­lik weg te kom (7)

12 Hoen­der­agtige voël van No­ord- en Sen­traalAmerika, wat koeloe-koeloe maak (7)

13 In­ge­breek (5)

15 Swart agaat­steen (3)

16 Digge­weefde ma­te­ri­aal met 'n ger­if­felde voorkoms (5)

17 Bisk, con­sommé of snert (3)

19 Opgeskote seun (7)

20 Een plant op 'n an­der oor­plant (3)

22 Ge­treur (5)

23 Ramp (3)

24 Snip­per (5)

26 Skilder wat ve­ral wolke skilder (7)

28 Stelsel­matige aksie teen 'n eu­wel (7)

31 Voël wat geteel word om sy vleis, vere en vel (9)

32 Mees se­nior ver­teen­wo­ordi­ger in die diplo­matieke korps (5)

Newspapers in English

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.