Take a Break

The Poultry Bulletin - - CONTENTS -

Dwars

1 ‘n Hoen­der­ras wat lig, donker en geel­bruin kan wees (6) 4 Atoem, Mithras, He­lios of Ra (6) 9 Spelonk (4) 10 Swart hoen­der met ‘n groen skynsel (10) 11 Slyp­poeier (6) 12 Verd­wene ei­landryk (8) 13 Die oor­spron­k­like hoen­der is geteel toe Mi­nor­cas, Lang­shans en Ply­mouth Rocks gekruis is (9) 15 Skuld beken (4) 16 Styl, ten­dens, smaak of ge­bruik t.o.v. klere­drag (4) 17 Driehoekige (9) 21 Sk­er­pi­oen­vis met ’n gladde, sly­merige vel (8) 22 Harem­be­wak­ers (6) 24 Ver­skrik­lik (10) 25 Bot­ter­brood­jie (4) 26 Ie­mand met vi­sioene (6) 27 Een­saam (6)

Across

1 Ie­mand wat by be­nader­ing iets bereken (7) 2 Krisant (5) 3 Dit skyn snags deur ven­sters (7) 5 Nie huis toe gaan nie (6) 6 Koue gestopte hoen­der, in sy eie jel­lie 7 opge­dien (9) 8 ‘n Slaghoen­der waar­van die vol­gende soorte bestaan, Donker, Gek­leurd, Rooi, Sil­w­er­grys, Rooskam Wit en Cuckoo (7) 14 Wat ver­band hou met seena­vors­ing (13) Aan­duid­ing (9) 16 ‘n Dubbel­doel-hoen­der­ras in Bel­gië, met baie fyn romerige-wit vleis (7) 18 Agter slot en __ (7) 19 Die haan van hi­erdie ras het ‘n slanke lyf, lang sekelvormige stert­vere en ‘n groot enkel kam (7) 20 Medisyne (6) 23 Hoen­ders se lê- en broeiplekke (5)

Newspapers in English

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.