Tuis Badkamers

KENNERSRAA­D

-

As jy nie dapper genoeg is om jou badkamermu­re pienk te verf nie, kan jy ’n ligter, meer neutrale kleur, kies, sê Palesa Ramaisa van Dulux.

“Dit laat die ruimte groter vertoon en skep ’n lugtige atmosfeer. Die doel van ’n badkamer is immers om jou te laat ontspan; kies daarom strelende, neutrale skakerings met kleurspats­els hier en daar,” is haar raad.

Oorweeg dié opsies: Kombinasie 1:

Dulux Lake of Grey Dulux Morning Pebble

Kombinasie 2:

Dulux Marianna’s Aria Dulux Gentry Blue

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa