Tuis Badkamers

[ DIE AFWERKING]

-

Afvlakwerk Vloere en wasbakblad: CreteCote in die kleur White, verseël met CreteSeal-Waterbased; stort/bad: SatinCrete in die kleur Parchment, verseël met Cemcrete SiliconSea­l – alles van Cemcrete (011 474 2415, cemcrete.co.za)

Mure Geverf met Plascon Velvaglo in die kleur White Satin

Sanitêre ware Krane, reënstort en toilet van Bathroom Bizarre (0861 555 000, bathroom.co.za)

Lanterns en spieëls Moroccan House (012 346 5713, moroccanim­ports.co.za)

Aluminiumt­uite en -wasbak Ironwood Creations (082 481 9441, ironwoodcr­eations.co.za)

Houtvenste­rs Van Acht (011 708 7868, vanacht.co.za)

 ??  ?? Die tuite en wasbakke is van herwinde aluminium.
Die tuite en wasbakke is van herwinde aluminium.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa