Tuis Badkamers

[ WENK]

-

Lae-uitstralin­g-glas (glas bedek met ’n dun, deursigtig­e film) en dubbelglas (twee of drie glasruite met ’n vakuum of gas tussenin) het albei isolasie-eienskappe wat jou koolstofsp­oor verklein deur ’n badkamer soos dié een lekker warm en knus in die winter en koel in die somer te hou – ondanks die groot glaspanele.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa