Tuis Badkamers

#5

’n Blik op die wêreld

-

Toe die eienaars van dié huis in Kenilworth besluit om die badkamer op te knap, het hulle ’n wit kleurpalet gekies om die pragtige tuin-uitsig te beklemtoon; die pootjiesba­d is nie verniet reg langs die groot komvenster met sy aluminiumr­aam geplaas nie!

 ??  ?? Gesonke ligte skep warm lig. Wanneer jy passtukke kies vir ’n ruimte wat aan stoom blootgeste­l word, maak seker dit het die regte IP-gradering, anders kan dit gevaarlik wees.
Gesonke ligte skep warm lig. Wanneer jy passtukke kies vir ’n ruimte wat aan stoom blootgeste­l word, maak seker dit het die regte IP-gradering, anders kan dit gevaarlik wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa