Tuis Badkamers

#3

-

SNEEUWIT

Wit op wit kan jou ruimte meer modern laat voel en dit dadelik tydlose elegansie gee. Gebruik wit bêremandji­es op oop rakke en hou al jou linne en handdoeke in een kleur. Meng teksture binne dié skema, dan sal jou palet altyd vars bly.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa