Tuis Badkamers

KYK BOONTOE

-

#7

Die kleur van die plafon kan ’n vertrek se atmosfeer dramaties beïnvloed. Al is wit die algemeenst­e keuse, kan ’n donker kleur bo teen die mure en plafon ’n speelse stylstelli­ng maak in ’n neutrale vertrek met goeie beligting .

Blou is die wolke Blou is die maan Blou is die venster waarby ek staan. – “Blou”, Laurika Rauch

Verfkleur

Sabre Paints Night Sky

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa