Hoof­ver­an­de­rin­ge

Tuis Opknap - - Inhoud -

• Na­dat hul­le die kroeg af­ge­breek en die trap on­der oop­ge­kap het, het die mu­re on­der ’n vars laag verf ge­kry en nu­we meu­bels en de­ko­ri­tems is by­ge­voeg.

• Waar die kroeg was, is nou ’n speel­a­rea vir Le­ah – dis haar guns­te­ling­plek!

• Die be­staan­de bad­ka­mer op die grond­ver­die­ping is op­ge­knap met ’n nu­we vi­niel­vloer, verf en nu­we toe­be­ho­re.

• Op die twee­de ver­die­ping is af­skor­tings ge­bruik om ’n hoof­slaap­ka­mer en ’n slaap­ka­mer vir Le­ah te skep; dis ook ge­bruik om die be­staan­de oop­plan­bad­ka­mer, nou Le­ah se en sui­te, te skep. Aan die bo­punt van die trap is ’n k­lein sit­ka­mer by die in­gang na die hoof­slaap­ka­mer. Al dié werk is ge­doen met die hulp van Lie­sel se broer, Lu­ke D­wy­er; die fa­mi­lie be­sit ’n meu­bel­maat­skap­py, Wood­ka.

• Die heup­hoog­te mu­re op die twee­de ver­die­ping is tot teen die dak toe­ge­bou.

• Nu­we ge­la­mi­neer­de vloe­re, deu­re en lig­toe­be­ho­re is op die boon­ste ver­die­ping aan­ge­bring; die mu­re is ook ge­verf. >>

Lie­sel het die vo­ëls ( bo) Die kof­fie­ta­fel ( links) in die sit­ka­mer is ge­maak van die ou kroeg­toon­bank. Na­dat die ou kas­te ver­wy­der is en die oor­bly­wen­de mu­re wit ge­verf is, is dié ruim­te ( on­der) baie meer kon­tem­po­rêr.

Voor

Vry­hand ge­te­ken.

Die nu­we hoof­slaap­ka­mer het ’n he­mel­bed wat ge­maak is deur die Wal­ter­se en Lie­sel se broer, Lu­ke. Lu­ke het ook al die ge­la­mi­neer­de vloe­re ge­lê.

Dié k­lein sit­ka­mer in die ver­ste hoek van die hoof­slaap­ka­mer is die per­fek­te plek om op te krul met ’n boek of ’n lek­ker kop­pie tee.

Vyf ge­luk­ki­ge le­sers kan elk ’n Pen­ny­pin­chers- koop­be­wys ter waar­de van R2 500 elk wen.

WEN! SMS die woord PEN­NY ge­volg deur jou naam, pos- en e-pos­a­dres voor 31 Ja­nu­a­rie 2016 na 33409 (el­ke SMS kos R1,50).

Lie­sel het blok­ke met swart­bord­verf ( bo) teen die muur ge­maak en die dae van die week met kryt daar­op ge­skryf.

Lie­sel het Le­ah se ka­mer ( regs bo) ver­sier met meu­bels van Mok­ki en het self die tee­pee ge­maak van ma­te­ri­aal wat sy by Buil­ders ge­koop het. Met so baie ruim­te sal e­ni­ge kind mos in hul kar­re­tjie wil rond­ry - daar is selfs speel­plek

in die kle­re­kas.

Die stu­deer­ka­mer ( heel bo) was eers ’n slaap­ka­mer op die grond­vloer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.