V&A met Lar­ry en Lie­sel

Tuis Opknap - - Inhoud -

E­ni­ge geld­spaar­wen­ke? Sny af­le­we­rings­kos­te uit deur self ma­te­ri­aal te gaan op­tel. Tref van die be­gin af ’n on­der­skeid tus­sen wat jy moet hê en wat jy wil hê. En doen so­veel moont­lik self. Waar het jul­le jul i­dees ge­kry? Van Pin­te­rest, Google en, na­tuur­lik, Tuis. E­ni­ge an­der wen­ke? Moet nooit die mag van kleur on­der­skat nie. Verf bied on­mid­del­li­ke be­vre­di­ging!

Waar­van hou jul­le die mees­te?

Ons is dol oor die oop leef­ver­trek en huis­li­ke at­mos­feer – dis ons eie vi­sie wat vorm aan­ge­neem het.

Die on­oog­li­ke kroeg is om­skep in ’n lief­li­ke speel­a­rea vir Le­ah.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.