... met ’n er­fe­nis­huis

Tuis Opknap - - Inhoud -

Om­dat Esté se huis ou­er as 60 jaar is, moes sy eers toe­stem­ming kry by die Suid-a­fri­kaan­se Er­fe­nis­hulp­bron-a­gent­skap (SAEHA, of­te­wel South A­fri­can Her­i­ta­ge Re­sour­ces A­gen­cy) voor­dat sy kon bou en breek. Die SAEHA het die ou Raad vir Na­si­o­na­le Ge­denk­waar­dig­he­de (RNG) ver­vang.

Bui­ten ’n lig­gaam soos die SAEHA het ou­er dor­pe dik­wels ook ’n es­te­tie­se of er­fe­nis­ko­mi­tee wat streng rig­ly­ne vir die op­knap van ou ge­boue neer­lê.

“Wan­neer jy ’n er­fe­nis­huis op­knap, kies ’n plek wat voor­af re­de­lik aan jou be­hoef­tes vol­doen so­dat jy aan­bou­ings kan be­perk – dit sal hoë kos­te ver­my en goed­keu­ring van plan­ne ver­ge­mak­lik,” be­veel So­ri­na van De­ven­ter van AR­CXL Ar­chi­tects op Mos­sel­baai aan. “’n Er­fe­nis­huis het ge­woon­lik baie aan­dag no­dig. Koop só ’n huis net as jy die pas­sie en ge­duld daar­voor het.”

Vol­gens So­ri­na kan goed­keu­ring bin­ne vier we­ke ge­skied, maar soms duur dit lan­ger (of kor­ter) af­han­gend van wan­neer die be­trok­ke er­fe­nis­ko­mi­tee ver­ga­der.

Mu­ni­si­pa­le goed­keu­ring hier­na duur so­wat 30 dae as die struk­tuur klei­ner as 500 m² is, maar dit hang af van die mu­ni­si­pa­li­teit.

Ons is mal oor die vis­vor­mi­ge

kap­plank!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.