V&A met C­harl

Tuis Opknap - - Inhoud -

E­ni­ge geld­spaar­wen­ke? Be­soek slo­pings­ter­rei­ne; jy weet nooit watter skat­te hul­le het nie. Ek het my he­le huis se ven­ster­ra­me vir ’n ska­me­le R2 200 ge­kry. Ek het be­spaar op bou­ma­te­ri­aal deur Coro­brik se Jem-nuts­bak­ste­ne van een en ’n halwe dik­te te ge­bruik. Waar kry jy jou i­dees? Ons hou van dié bou­styl, en ek het ’n bie­tjie gaan rond­lees vir i­dees. ’n Fa­mi­lie­vriend wat ook ’n ar­gi­tek is, het die plan­ne vir ons op­ge­trek.

Wat sou jy an­ders doen? Ek sou die huis só bou dat dit meer son kry – dis baie koud in die win­ter. Dit front oos met geen ven­sters aan die noor­de­­kant nie om­dat die ge­bou net ’n me­ter van die pad is; die huis is daar­om nog­al don­ker.

Waar­van hou jy die mees­te? Ek is

dol oor die voor­koms en oop ruim­te – en die lek­ker stoep, na­tuur­lik. Wat is vol­gen­de? Ons wil graag ’n ka­mer of twee aan­bou vir kin­ders!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.