Hoof­ver­an­de­rin­ge

Tuis Opknap - - Inhoud -

• Die k­lein wiel­ven­ster is ver­sig­tig uit­ge­haal en ho­ër teen die dak in­ge­bou so­dat dit nie in die mid­del van die nu­we tus­sen­vloer sou wees nie.

• Die skuur­deur is deels toe­ge­bou en in ’n groot ven­ster om­skep wat noord front. ’n Kom­buis­deur, dub­be­le oop­swaai­deur as voor­deur, bad­ka­mer- en kom­buis­ven­ster is ook in­ge­bou. In die muur aan die wes­te­kant, waar die voor­deur is, is geen ven­sters ge­ïn­stal­leer nie so­dat mid­dag­son nie pla nie.

• ’n Nu­we se­ment­vloer is ge­gooi en op plek­ke met tot 10 cm ge­lig om ge­lyk te wees.

• Die bad­ka­mer is op die grond­vloer ge­bou met die oop­plan­kom­buis langs­aan. I-bal­ke is bo die kom­buis en bad­ka­mer ge­ïn­stal­leer om as stut vir die nu­we tus­sen­vloer te dien.

• Hier­na is die vloer­plan­ke ge­saag en aan die bal­ke vas­ge­kap ( sien oor­kant). Die tus­sen­vloer het 22 m² vloer­ruim­te by­ge­voeg.

• Ek­stra be­dra­ding en wa­ter­py­pe is aan­ge­lê en ’n sep­tie­se tenk is in­ge­sit.

• Om­dat geld skraps was, is die ou sink­dak plek-plek reg­ge­maak en ’n nu­we pla­fon in­ge­sit.

• Al die mu­re en vloe­re is ge­verf, ter­wyl die put in die grond as bê­re­plek be­hou is – dit het bloot ’n plank­dek­sel ge­kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.