V&A met Wil­na

Tuis Opknap - - Inhoud -

E­ni­ge geld­spaar­wen­ke? Dak­verf is ’n goeie al­ter­na­tief vir se­ment­vloe­re – dit is duursaam, kom in ’n ver­skei­den­heid kleu­re en lyk goed. Waar het jy jou i­dees ge­kry? Een van my goeie vrien­de, De­rick van Zi­jl, is ’n ar­gi­tek en hy het vir my ge­wys wat ek met die ruim­te kon doen. My swa­er, JB, het ook baie ge­help – en dan Pin­te­rest! Wat sou jy an­ders doen? Ek het twee­de­hand­se tong-en-groef-vloer­plan­ke ge­koop om geld te spaar, maar van die ton­ge en groe­we was be­ska­dig wat be­te­ken die plan­ke pas nie lek­ker styf nie. Waar­van hou jy die mees­te? My uit­sig op die ber­ge en dat dit pre­sies lyk soos die prent­jie wat ek in my kop ge­had het. Wat is vol­gen­de? ’n Don­kie in die hoek van die leef­ver­trek waar­in ek kan vuur­maak. El­ke huis het ’n vuur­tjie no­dig en met ’n don­kie p­leks van ’n ge­wo­ne kag­gel kan ek ter­self­der­tyd my wa­ter warm maak. Ek wil ook kas­te in die slaap­ka­mer laat bou.

Die hanglig­te langs Wil­na se bed in haar slaap­ka­mer op die tus­sen­vloer kom uit ’n vriend se woon­stel. Wil­na wil nog kas­te in die ka­mer in­bou.

Die bad­ka­mer (links) on­der die tus­sen­vloer het ’n stort in die bad met ’n toi­let ag­ter ’n lae muur­tjie weg­ge­steek. Die bad­ka­mer­deur (bo) was die oor­spronk­li­ke deur

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.