V&A met An­ne­li­ze

Tuis Opknap - - Inhoud -

E­ni­ge geld­spaar­wen­ke? Voor­dat jul­le be­gin, vra raad by men­se wat al deur die pro­ses is. Om al­les nuut te koop gaan jou ’n plaas se geld kos – twee­de­hand­se bou­ma­te­ri­aal be­te­ken nie nood­wen­dig jy boet ge­hal­te in nie. Wat sou jul­le an­ders doen? Ek sou ’n goeie laag vog­dig­ting on­der die se­ment­vloe­re in­stal­leer. Waar het jul­le jul i­dees ge­kry? Ge­son­de ver­stand, Pin­te­rest en Tuis, na­tuur­lik!

E­ni­ge an­der wen­ke? Werk ’n be­gro­ting uit – en maal dit dan met twee!

Wat is vol­gen­de? ’n Stoep met ’n braai­plek, ’n muur voor die huis en op­gra­de­ring van die tuin en bui­te­ge­boue.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.