Hoof­ver­an­de­rin­ge

Tuis Opknap - - Inhoud -

• Die Van der Mer­wes het be­gin deur die muur tus­sen die sit­ka­mer en kroeg af te breek – dit het ’n vol­le drie dae ge­neem om­dat die muur so dik was.

• Die ou in­ge­bou­de gas­kag­gel is ver­wy­der.

• Die knoets­den­ne­hout-pla­fon­ne is ver­wy­der om die dak­bal­ke te ont­bloot; daar­na is nu­we pla­fon­plan­ke aan­ge­bring. “Ons het die knoets­den­ne­hout vir R500 ver­koop en die gas­kag­gel vir R2 500.”

• Die vol­vloer­mat­te is ver­vang met den­ne­hout-vloer­plan­ke wat met ver­dun­de verf af­ge­wit en met ’n deur­sky­nen­de ver­nis af­ge­rond is.

• S­te­phan het ’n muur­een­heid vir die TV, boe­ke en los­goed ge­bou.

• Ter afronding is die mu­re grys ge­verf en die dak­bal­ke en ven­ster­ra­me wit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.