Re­de vir op­knap

Tuis Opknap - - Inhoud -

E­ben en Sa­ri­ta het nie gras on­der hul voe­te laat groei toe hul­le in Mei ver­le­de jaar oor­drag van hul erg ver­waar­loos­de huis ge­neem het nie. “Ons moes teen 28 Ju­nie in­trek en het die groot­ste en mor­sig­ste deel van die op­knap­werk in daar­die 28 dae ge­doen,” ver­tel E­ben, be­mar­kings­be­stuur­der van Eu­ro­lux.

“Die huis was 15 jaar lank ’n huur­huis en het reg­tig aan­dag no­dig ge­had,” sê Sa­ri­ta, wat haar eie ad­ver­ten­sie-a­gent­skap be­dryf. “Die kom­buis was oud en die uit­leg het nie vir ons ge­werk nie. Die a­par­te braai­ka­mer langs­aan was ’n be­knop­te sier­steen­ver­trek en die Tv-ka­mer was don­ker. Ons wou dit in een groot leef­ver­tek om­skep waar ons ge­sin al­les kan saam­doen.”

Vaas en vrug­te­bak van Wool­wort­hs

in ’n Mens kan ’n ver­trek jou fa­ses re­gruk soos Ons wil be­gro­ting dit toe­laat. lad in slag­ters­blok­werkb graag ’n die kom­buis hê, maar be­kos­tig, tot­dat ons dit kan ie me­la­mien­werk­blaa werk die vir ons. – Sa­ri­ta

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.