V&A met Jan­net­te

Tuis Opknap - - Inhoud -

E­ni­ge geld­spaar­wen­ke? Ge­bruik de­ko­ra­tie­we po­lis­ti­reen­te­ëls om ’n ou, le­li­ke pla­fon weer mooi te maak.

Waar het jy jou i­dees ge­kry? Ek het ’n boog oor ’n stoof in ’n tyd­skrif ge­sien en was dol oor die i­dee – dis ’n bie­tjie Frans én mo­dern. E­ni­ge an­der wen­ke? Pro­beer jou kom­buis al­tyd so be­plan dat jy ’n k­lein was­bak na­by jou werk­spa­sie het. Waar­van hou jy die mees­te? Ek is dol oor die oop kas­te; dit gee my mak­li­ke toe­gang tot die i­tems wat ek el­ke dag ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.