Han­ne­ke en A­brie se wen­ke vir ’n kom­pak­te bin­ne­hof

Tuis Opknap - - Inhoud -

• Be­plan mooi hoe jy jou ruim­te ten vol­le kan be­nut vir al jou be­hoef­tes, soos koel­te, swem, sit, eet en braai.

• ’n Af­dak wat nie so­lied is nie, bied steeds be­sker­ming teen die wind en son, maar skep ook die il­lu­sie van ruim­te.

• Een don­ker fo­kus­muur met ’n spie­ël laat die ruim­te gro­ter voel en lyk.

• Groe­nig­heid is nood­saak­lik. Dit ver­sag al die har­de op­per­vlak­ke.

• Ge­bruik ’n ar­gi­tek en bou in die so­mer. Die re­ën het ons pro­jek baie op­ge­hou.

• Skep ge­noeg pak­plek vir hout. Ons be­stel ons hout in die so­mer so­dat dit in die win­ter goed droog kan wees.

• Die gra­niet­te­ëls is duursaam – ko­le of vet wat spat, laat nie mer­ke nie.

• In­stal­leer goeie drei­ne­ring.

Vol­gen­de keer sal ons so ’n pro­jek lie­wer

in die so­mer aan­pak. – Han­ne­ke

“Ek het meu­bels ge­kies wat reg­deur die Kaap­se win­ter bui­te kan staan,” sê Han­ne­ke. Hang­plan­te ver­sag die ste­de­li­ke ruim­te. A­brie ge­niet die on­der­dak-ont­haal­ruim­te en braai ge­reeld in die so­mer. Die af­dak bied goeie ven­ti­la­sie. Die werk­blad en was­bak langs

Wal­ter Ba­tiss-kus­sings van uit­ge­soek­te tak­ke van @ho­me

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.