K­lein plek­kie, groot pro­jek

Re­de vir op­knap Hul­le noem dit die “K­lein Hui­sie”, maar dit was groot werk om dié plek ná vloed­ska­de weer leef­baar te maak.

Tuis Opknap - - Inhoud -

Ne­gen­tien jaar al woon An­dries en An­ne­li­ze hier dig­by die sa­me­loop van die Vaal- en Oran­je­ri­vier. Hul regruk­pro­jek was ’n reg­te ou dorps­huis wat hul­le in 2012 ge­koop het en wou reg­maak as bly­plek vir An­dries se ou­ers.

Weens die groot vloed van 1988 het die huis heel­wat wa­ter­ska­de ge­had, maar dit het dié vin­ding­ry­ke eg­paar nie af­ge­skrik nie.

Hoe dan an­ders as An­ne­li­ze haar­self be­skryf as ’n “re­stau­rant­ei­e­naar, spy­se­nier, en­tre­pre­neur en ei­en­doms­a­gent”? Sy hou van be­sig bly ...

Op­knap­werk het in Ju­lie 2014 be­gin, en ses maan­de la­ter kon sy en An­dries, wat by die lo­gis­tie­ke af­de­ling van G­rie­kwa­land-wes Kor­po­ra­tief werk, die vrug van hul han­de­ar­beid aan­skou. Maar dit het bloed­sweet ge­kos. Weens die vloed was daar vog­ska­de aan die mu­re, en die wa­te­ren ri­ool­py­pe moes ver­vang word. Boon­op was die huis be­knop met a­par­te ver­trek­ke – oop­breek was al o­plos­sing. En toe moes als weer mooi­ge­maak word. >>

Fo­to’s Deur Wi­cus P­re­to­ri­us An­jo Jo­seph en verskaf

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.