’n Kaap­se

Draai Die per­fek­te bly­plek vir drie woel­wa­ter-seuns en twee be­si­ge en­tre­pre­neurs? Ja, met die reg­te raad en kon­trak­teurs is dit moont­lik, ver­tel Heinz en A­let­té-jo­han­ni Winckler.

Tuis Opknap - - Huis - Deur

Wi­cus P­re­to­ri­us •

Die ag­ter­stoep, met die kom­buis en die kin­ders se speel­ka­mer ag­ter die glas­deu­re, is waar die Winckler-ge­sin graag kui­er. Die se­ment­vloer en riet­dak is deur The I Lo­ve Group ge­ïn­stal­leer. Die den­ne­hout­ta­fel was A­let­té se heel eer­ste ko­pie toe sy nog en­kel­lo­pend was, en die rooi hanglig­te daar­bo is van Is-créatif. Die rot­tang­stoe­le was ’n sy­paad­jie­vonds. Bo is A­let­té se a­tel­jee en hul as­sis­tent se kan­toor. Heinz en A­let­té-jo­han­ni Winckler en hul kin­ders, Li­an (6), Si­me­on (4) en Reu­ben (2) So­mer­set-wes 425 m²

Wie woon hier?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.