Uit hul no­ta­boek met I­ris

Gee ou meu­bels nu­we nut met stof­fe­ring en ’n laag verf. V&A

Tuis Opknap - - Huis -

E­ni­ge wen­ke om geld te spaar? Ek het al my ou meu­bels ge­hou en net die stoe­le en rus­ban­ke her­stof­feer in mooi grys ma­te­ri­aal vir ’n sty­l­in­spui­ting. Ek het ook al my ou ra­me swart ge­verf – dit lyk prag­tig!

Tyd­skrif­te en Pin­te­rest; ek loer ook graag op houzz.com. Ek moet bieg ek hou van kan­se waag en dis meest­al ’n ge­val van pro­beer en leer. Wat is vol­gen­de? ’n Paar fi­na­le af­wer­kings soos ven­sters en ’n prag­ti­ge spil­deur voor so­dra ons be­gro­ting dit toe­laat; ons wil ook die tuin re­gruk. Ek wil be­slis weer opknap – dis as’t wa­re deel van my! Ek sal ook weer aan­lyn koop; ek kan ure lank deur al die web­tuis­tes rond­snuf­fel. Wat sou jy vol­gen­de an­ders doen? Ek sou ’n ken­ner vra om die kom­buis­ei­land se se­ment­blad te in­stal­leer. Ek het dit self ge­doen – en ’n mens kan dit sien ...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.