Met Kel­ly en Johna­than

V&A

Tuis Opknap - - Huis -

Het jul­le e­ni­ge raad vir op­knap­pers? Eks­pe­ri­men­teer – ver­al met verf. Jy kan baie fou­te een­vou­dig toe­verf. En kyk of daar e­ni­ge ar­ti­kels is wat staan en stof ver­ga­der wat jy kan op­kik­ker en weer ge­bruik. Waar het jul­le jul i­dees ge­kry? Dik­wels kry jy eers in­spi­ra­sie na­dat jy ’n ruk in die ruim­te ge­bly het. Ons het by­voor­beeld aan die be­gin geen i­dee ge­had dat daar so baie dak­ruim­te is nie; die sol­der­ka­mer en der­de bad­ka­mer is ge­bo­re uit dié ont­dek­king.

Die bui­te­kant van die huis het af­ge­leef ge­lyk met die ver­skil­len­de ven­ster­sty­le en

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.