Met Jo­han en E­sna

V&A Die af­wer­king

Tuis Opknap - - Kinderkamer -

Waar het jul­le na i­dees ge­soek? Ek het Pin­te­rest dop­ge­hou en uit­ein­de­lik die bed waar­op Jo­han se ont­werp ge­ba­seer is op die meu­bel­groep I­kea se web­werf ge­sien. Hoe gee ’n mens aan el­ke kind die no­di­ge pri­vaat­heid in een ka­mer? Aan­vank­lik het ek ’n gor­dyn­tjie voor Jaco se bed ge­hang om­dat SJ se nag­lig­gie hom ge­pla het. Dit het ’n lek­ker spe­le­tjie ge­word om die gor­dyn oop en toe te trek. Toe be­sluit ek om vir elk­een so ’n gor­dyn met ’n ven­ster daar­in op te sit. SJ noem sy­ne sy “tent”, waar hy al sy kar­re­tjies weg­steek vir Jaco. Dit is met ban­de aan die raam van die bed vas­ge­maak en kan mak­lik ge­skuif of af­ge­haal word. E­ni­ge an­der wen­ke om be­perk­te ruim­te te be­nut? Die ag­ter­kant van hul ka­mer­deur is met swart­bord­verf ge­verf, wat lek­ker te­ken­plek is. En geld­spaar­wen­ke? Die rak­kies bo die bed is van hout wat oor­ge­bly het toe Jo­han die bed­dens ge­maak het, en dit is op­ge­dol­lie met rooi oor­skiet­verf van ’n vo­ri­ge pro­jek. Verf He­ri­ta­ge se Mod Blue a­kriel­verf; die rooi rak­kies is He­ri­ta­ge Paints C­halk­bo­ard-verf in die kleur S­mooch (011 493 9174) Hout Buil­ders (0860 284 533, buil­ders.co.za) Bed­de­goed MRP Ho­me (0800 21 25 35, mrp­ho­me.com)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.