Met Da­neel en Ly­dia

V&A

Tuis Opknap - - Onthaalarea -

Hoe het jul­le geld ge­spaar? Ar­beid is duur; daar­om het ons die hulp van fa­mi­lie en vrien­de in­ge­roep.

Maak se­ker jy weet wat jy wil hê voor jy gaan koop, stel ’n be­gro­ting op so­dat jy nie oor­be­stee nie en hou ’n oog oop vir uit­ver­ko­pings, ver­al jaar­e­ind­uit­ver­ko­pings.

Die vloer­be­dek­king het ons in groot maat ge­koop, en die vloer­lys­te di­rek van die ver­skaf­fer. E­ni­ge raad vir an­der op­knap­pers? Wees re­a­lis­ties en be­plan el­ke deel van jou op­knap­pro­jek voor jy be­gin. Soms neem daar­die “vin­ni­ge” ta­kie veel lan­ger as wat jy dink. Waar kom jul in­spi­ra­sie van­daan? Ons het baie i­dees op Google ge­kry! Ons het eers net ge­fo­kus op die af­breek van die muur na die leef­ka­mer toe en die reg­maak van die dak – nog i­dees het met ver­loop van tyd by ons op­ge­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.