’n Mooi

S­toep­sto­rie Dank­sy ’n nu­we vloer en ’n paar mooi­goed is dié kui­er­plek nou ’n wa­re toe­vlugs­oord.

Tuis Opknap - - Stoep -

Be­a­tri­ce Moo­re-nöthna­gel • Foto’s El­za Cooper S­ti­le­ring A­man­da van Wyn­gaardt

Die seil­skerms was let­ter­lik ’n vonds – weg­gooi­goed wat Ma­rie­ta se seun op­ge­raap het en nou die stoep teen wind en weer be­skerm. Ná ’n goeie s­koon­maak lyk dit weer splin­ter­nuut. >>

Die twee­de­hand­se bank is met Plas­con se Ma­y­an S­to­ne ge­verf en toe nuut oor­ge­trek vir ’n vars voor­koms.

Teen die muur is ’n ou skil­de­ry wat met swart­bord­verf toe­ge­verf is. Kui­er­gas­te skryf graag bood­skap­pe daar­op.

Beth­le­hem, Vry­staat 4,7 x 5,5 m Wes

Wie woon hier?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.