Tuis Opknap

Met Marieta

V&A

-

Watter geldspaarw­enke het jy vir ander opknappers? Kyk rond vir goed wat ander mense nie wil hê nie – veral by plaasskure en sommer in die veld. Ek sal die vloer liewer met ’n sementafvl­aklaag afrond, want ek verkies die gladde voorkoms bo die growwe afwerking wat ons tans het. Waar het jy jou idees gekry? Ek steel altyd met die oë by kwekerye en kyk ook graag in Tuis en op Pinterest – dit is my passie om van ou, weggooigoe­d iets moois te maak. Wat geniet jy die meeste van die voltooide projek? Dis nou ’n heerlike kuierplek – saam met my vriendinne of alleen met my gedagtes. Dis ook waar ek stories vir my kleinkinde­rs lees. Wat is volgende? My gastebadka­mer. En dan is daar nog ’n pophuis wat ek vir die kleinkinde­rs wil omskep ...

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa