Tuis Opknap

Met

[

-

oorspronkl­ike huisplan gesit om met idees rond te speel en heeltyd my begroting as raamwerk gebruik; so kon ek wondere verrig sonder om my begroting te oorskry! Die bouer het ook met geldspaarp­lanne vorendag gekom, en dit was goud werd. Wat sou jy volgende keer anders doen? Ek sal spesialisw­erk aan ’n gekwalifis­eerde vakman oorlaat. Dit was ’n dure les toe my sonkragpan­eel en geiser tydens ’n storm afwaai en die versekerin­g se assessor bepaal dis nie reg geïnstalle­er nie ...

Ek was elke dag van 07:00 tot 17:00 op die perseel om gehaltebeh­eer toe te pas. Wat geniet jy die meeste van jou nuwe huis? Ek is mal oor die reaksies van my vriende en kinders wanneer hulle kom kuier – ek kan sien (en hoor!) dat hulle my huis waardeer en geniet. Wat is volgende? Ek swoeg om ’n tuin te vestig, ondanks die waterbeper­kings!

DIE AFWERKING] Aluminium-skuifdeur Greenline Aluminium (023 347 8536) Bakstene en boumateria­al BUCO (023 342 3828, buco.co.za) Glas Van Niekerk Glass (023 347 0156) Verf AAA Paint (023 347 3987, aaapaint.co.za) Teëls, wasbakke, krane, storte en bad CTM (0861 433 337, ctm.co.za) Hout PA Venter (023 348 1900, pav.co.za) Hout en sement AH Marais Seuns (023 342 2540, ahm.co.za)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa