Die nu­we kom­buis in­spi­reer ons om heer­li­ke kos te be­rei. Dis waar ons nou die graag­ste by­me­kaar­kom en saam lag en ge­sels. – Ga­wie

Tuis Opknap - - Kombuis -

Al­les het ’n nu­we baad­jie ge­kry, tot die op­was­ka­mer. Die dub­bel­was­bak en kraan was nog in ’n goeie toe­stand, en is daar­om her­ge­bruik.

Die me­tro-te­ëls skep ’n kon­tem­po­rê­re voor­koms; al­te­saam 105 m² daar­van is in die op­knap­pro­jek ge­bruik. Die mand­jies is bê­re­plek vir groen­te (en peu­sel­hap­pies). Hul­le het wit­tes ge­kies om by die res van die kom­buis in te ska­kel.

Nu­we muur­be­kle­ding in die bin­ne­hof net bui­te die kom­buis, waar die piz­za­oond staan, rond die prent­jie af. Die rooi oond word min­stens een maal per week ge­bruik, maar nie nood­wen­dig vir piz­za nie. Ben­nie bak die heer­lik­ste la­sa­gne, of roos­ter ’n vark­boud o

Wie woon hier? WAAR GROOT­TE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.