Met Ge­or­ge en Ca­ri­na

V&A

Tuis Opknap - - Kombuis -

Waar­om mo­tor­verf vir die spat­plaat? Ons wou die­self­de blink glans hê van ’n mo­tor se af­wer­king en an­der ver­we gee nie die­self­de uit­koms nie. Wat sal jul­le vol­gen­de keer an­ders doen? Ons sou graag self se­ment­blaaie wou maak en in­stal­leer, maar die tyd was net te min. Be­slis vol­gen­de keer. E­ni­ge an­der wen­ke? Gooi al jou rom­mel in die sak­ke waar­in jou bou- en pleis­ter­sand ge­kom het. Die men­se by vul­lis­ter­rei­ne kan nog­al streng wees – hul­le soek dit soort by soort, en sak­ke maak dit mak­li­ker. Die mees­te in tyd­skrif­te soos en Vi­si, as­ook by eks­po’s.

DIE AF­WER­KING

Waar het jul­le jul i­dees ge­kry? Wat ge­niet jul­le die mees­te van die vol­tooi­de pro­jek? ’n Muur­plak­ker van Buil­ders met kop­pies daar­op wys waar’s die kof­fie­sta­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.