Tuis Opknap

Met Yvette en Rohan

V&A

-

Enige geldspaarw­enke? Snuffel rond, onderhande­l oor pryse en vra vir afslag; en belangriks­te van als, gebruik kontrakteu­rs wat jy ken en vertrou! Waar het jou idees vandaan gekom? Ek koop Tuis al van die eerste uitgawe, en wanneer ek op soek is na inspirasie, blaai ek deur my ou uitgawes. Enige ander wenke? Beplanning is noodsaakli­k; visualisee­r hoe jy die ruimte wil benut en maak seker jou kontrakteu­r deel jou visie. Wat is volgende? ’n Vuurput langs ons swembad.

Die donkerder teëls in die stort (400 x 400 mmWalkway Steel Ceramic) vorm ’n mooi kontras teen die ligter teëls op die vloer en mure (600 x 600 mmWash Cement Grey Hardbody).

Kyk net!

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa