Met A­man­da

V&A Hoe het jul­le geld ge­spaar?

Tuis Opknap - - Badkamer -

Ons het lank voor­af be­gin rond­kyk vir die bes­te pry­se. Ons het ook heel­wat ge­spaar deur baie van die werk self te doen. Dit het wel ’n bie­tjie lan­ger ge­neem, maar dit was die moei­te werd.

Wat het jul­le uit dié pro­jek ge­leer wat jul­le in die toe­koms sal ont­hou? Die spier­wit blin­ding dra by tot die kalm, rus­ti­ge ge­voel in die bad­ka­mer. Die te­ëls wat lyk na se­ment is klas­siek, en sal dié bad­ka­mer nog ja­re vars en nuut laat lyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.